‘Mans moet respek hê vir vroue’ – Theané Willemse

Deel hierdie storie / Share this story

Theané Willemse, mej. Teen Universe Suid-Afrika, sê vir haar is dit belangrik dat mans respek het vir vrouens. “Vroue is daar vir mekaar en staan mekaar by. Vroue is dié hardwerkendste. Geen vrou verdien om sleg behandel te word nie.”

Sukses van vroue moet mekaar inspireer en nie afbreek.

Gelukkige Vrouedag!