Een gelukkige meisie kan in die aantreklike Brendan Peyper se oë staar en na sy bultende spiere kyk – dis nou indien jy kan dans.
Om in aanmerking te kom vir die date, moet jy ‘n TikTok-dansvideo op Peyper se nuwe enkelsnit, Insomnia, maak.

Die meisie met die beste danspassies sal ‘n date na Kauai en ‘n wildrit op die plaas in Peyper se bakkie wen!
Kyk hier na die video waarin Brendan oor die kompetisie praat.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



