Volgens die SupaRugby Facebook-blad het die Springbok-losskakel André Pretorius ‘n kontrak om vir minstens ‘n jaar rugby in Japan af te rig, onderteken.
Hy is ‘n opsie aangebied om na ‘n jaar die kontrak met die Hino-klub buite Tokio met nog ‘n jaar te verleng.
Hy sal binnekort na Japan vertrek, en hy word sukses deur aanhangers toegewens, alhoewel van hulle gehoop het dat hy die geleentheid kon gehad het om die Leeus af te rig.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



