Moenie jou steur aan beurtkrag die Sondag nie, besoek Horseshoe Inn Kimberley vir ‘n lekker dag saam jou gesin.
Daar is stalletjies, arts en crafts, outydse karre, lekkergoed en vele meer.
Geniet ook live musiek saam Whitey.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.
Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE



