Gebed het my gered van verkragting – aktrise

Die aktrise het verduidelik dat sy deel was van ‘n groep van 22 mense wat deur ‘n produksiemaatskappy genooi is om die video te verfilm.

Gebed het my gered van verkragting – aktrise

Gebed het my gered van verkragting – aktrise foto: Sowetan LIVE

‘n Aktrise wat tydens die Krugersdorp-verkragting teenwoordig was, sê terwyl sy deur gewapende mans beroof en geskop is, het sy tot God gebid en sy glo dat dit “my gespaar het om verkrag te word”.

Tydens ‘n onderhoud met die Sowetan het sy onthou hoe sy die grusame roof en verkragtingsaanval oorleef het. Sy het gesê sy is op die elmboog geskop en een keer geklap deur mans wat klapmusse gedra het. Lees die volledige onderhoud hier.

Tydens die aanval is agt vroue deur ‘n groep gewapende mans beroof en verkrag. Die groep was daar om ‘n gospel-musiekvideo te verfilm.

Bronne: Sowetan LIVE, Press Reader, Scoopnest

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Meer as 80 onwettige mynwerkers in hegtenis geneem ná grusame Krugersdorp-bendeverkragting

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.