Roudiens vir Jakkals du Plessis

Deel hierdie storie / Share this story

8 Junie 1972 – 31 Julie 2022

Daar sal Vrydagoggend om 09:00 ‘n roudiens vir Jakkals du Plessis vanuit die Life Church in Kimberley plaasvind.

Stoor hierdie skakel op jou selfoon om Vrydagogend regstreeks na die diens te kyk.

Alternatiewelik, kyk hier op Facebook na die diens.