‘Kry ‘n wit vrou’: Nota prys Benni McCarthy se eggenoot vir sukses

Nota is van mening dat die sokkerster se “wit vrou” die krediet moet kry vir Benni se suksesvolle loopbaan.

'Kry 'n wit vrou': Nota prys Benni McCarthy se eggenoot vir sukses

'Kry 'n wit vrou': Nota prys Benni McCarthy se eggenoot vir sukses foto: MSN

Kletsrymer Nota Baloyi het Benni Mccarthy se vrou Stacey geloof vir haar man se sukses.

Nota is van mening dat die sokkerster se “wit vrou” die krediet moet kry vir Benni se suksesvolle loopbaan.

Hy het getwiet: “As hy met ’n swart vrou getrou het, sou hy nie so ver in die lewe gekom het nie. ‘n Swart vrou wil nie ‘n suksesvolle swart man hê nie, want sy dink alle swart mans is dwase … Swart vroue is so besig om slagoffers te wees …! My jonger swart broers, doen julleself ‘n guns en kry vir julle wit vroue om mee uit te gaan of te trou … wit vroue gee vir ons wat ons verdien. Onvoorwaardelike liefde en respek. Vertrou my!”

Hy het ook laat deurskemer dat die TV-aanbieder Katlego Maboe ‘n voorbeeld van sy standpunt is met die twiet hieronder:

Bronne: MSN, The South African, Soek Net

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: ‘Ja, ek het hom geskiet’ – beampte erken glo hy het Tembisa-betoger geskiet

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.