‘n Gr. 10-leerling aan Hoërskool Schoonspruit in Klerksdorp is dood na hy op sy fiets deur ‘n motor raakgery is.
Daar is volgens AfriNuus op sosiale media gevra vir gebede na Mark Lavin na die ongeluk in die hospitaal opgeneem is.
Hoërskool Schoonspruit het Saterdag die nuus van Lavin se dood op sy Facebook-blad bevestig.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



