Volgens inligting is een persoon gedood in onluste wat tans in die Tembisa gebied plaasvind. Volgens Ian Cameron se Facebookblad-plasing het Kelebogile Thepa, EMPD woordvoerder, bevestig die polisie is oorval en paaie is toegemaak. Die gebied moet ten alle koste vermy word. Dit is ‘n onwikkelende storie.



