‘n Leerling van ‘n skool in Vereeniging is dood nadat hy per ongeluk deur ‘n skoolbus omgery is toe hy wou inklim.
Die voorval het Dinsdagoggend gebeur toe die gr. 11-leerling van Hoërskool Meyerton in die bus wou klim.
‘n Ondersoek word gedoen om die omstandighede rondom die voorval vas te stel.
Bronne: MSN, The South African, EWN
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



