Bod om ANC se ‘staan-opsy’-reël te skrap, trek aandag

Deel hierdie storie / Share this story

Die ANC in Limpopo hou vol dat die “staan-opsy”-reël teenstrydig is met die land se Grondwet en dit is hoekom hulle die beleid geskrap wil hê.

Die provinsie sê hulle sal nou ander streke beywer om die reël heeltemal te laat verdwyn.

Dit volg net ’n dag nadat nuwe ANC-leiers in KwaZulu-Natal aangekondig het dat die provinsie wil hê die reël moet geskrap word.

Bronne: MSN, eNCA, News365

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Pa en oom in hegtenis geneem nadat hulle glo albinokinders probeer verkoop het