Beurtkrag dreig weer

(Foto: Highway Mall)

(Foto: Highway Mall)

Eskom het Saterdagaand bevestig dat die kragnetwerk onder enorme druk verkeer nadat die kragvoorsiener Vrydag aangekondig het dat beurtkrag vir die naweek opgeskort is.

Nog geen beurtkragrooster is bevestig nie.

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.