In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Tharin Grobler oor haar 21 jaar in die modelbedryf, Lien Bugan van Buffelsrivier gesels oor haar Nama-leefstyl, ons kyk bietjie na Frans Badenhorst, ‘n graad 8 leerling aan Hoërskool Douglas wat tydens ‘n Coding Tournament ‘n speletjie moes ontwerp en gewen het, lesers deel BLOU foto’s, ons deel ‘n lekker resep en vele meer.
Moenie die uitgawe misloop nie.



