Ivana Trump begrawe

Deel hierdie storie / Share this story

Ivana Trump (73) eks-vrou van Donald Trump, is Donderdag in New York begrawe.

Trump is verlede week dood nadat sy glo by die trappe van haar woonstel in Manhattan geval het net voor haar haarafspraak.

LEES OOK: Skool in Kaapstad is ‘doodstrik’, ouers weier dat kinders verder daar skoolgaan

Donald en Ivana se drie kinders Ivanka, Eric en Donald Trump junior, het al drie huldeblyke aan hulle ma gelewer.

Ivana en Donald Trump was vir 15 jaar tussen 1977 en 1992 getroud.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel