Beurtkrag sal tot in die naweek voortduur

Deel hierdie storie / Share this story

Die kragonderbrekings in Suid-Afrika duur die naweek voort.

Eskom het bevestig dat verbruikers tot Sondag meer tyd in die donker gaan deurbring.

Fase 2 duur voort op Vrydag van 16:00 tot middernag.

Saterdag en Sondag sal fase 1-kragonderbrekings geld.

Eskom sê hy sal die vooruitsig vir volgende week oor die naweek kommunikeer.

Bronne: MSN, The South African, eNCA

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Ramaphosa beloof om ‘maatreëls’ teen beurtkrag aan te kondig