In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met die vierjarige Janco se mamma oor sy skielike siektetoestand en vind uit hoe jy kan help, ons kyk ‘n bietjie na ‘n toutrekspan wat in Namibië die stad se naam hoog hou, ons gesels met Robert oor sy droom wat ‘n realiteit geword het, ons deel ‘n lekker tradisionele krummelpapresep en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!



