Eskom het pas aangekondig dat hy fase 4-beurtkrag vanaf vanmiddag 16:00 tot 24:00 sal implementeer.
Fase 3-beurtkrag word vir Vrydag verwag en laer fases kan oor die naweek verwag word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



