Kimberley Online Co. – 1 Julie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. kyk ons ‘n bietjie na die Aviva-substasie wat dié week ontplof het, ons deel die beste wenke (en resepte) vir wanneer die krag af is, en ons hoor van ‘n hondjie wat vir ‘n rukkie met ‘n draad om sy nek moes loop en uiteindelik sy gelukkige einde gekry het.

Moenie die uitgawe misloop nie!