Terwyl die grootste deel van Suid-Afrika met fase 6-beurtkrag sukkel, kan Kaapstad op fase 4 bly, ‘n prestasie waaroor Helen Zille op haar Twitter-blad spog.
Op Twitter het Zille ‘n meme gedeel oor Eskom wat probeer het om fase 6 op die hele Suid-Afrika af te dwing, maar Kaapstad het met slegs fase 4 teruggeslaan.
Die stad is beskerm teen die swaarder beurtkrag omdat dit gebruik maak van die Steenbras-hidropompstasie wat elektrisiteit in die area opwek.
— Helen Zille (@helenzille) June 29, 2022
Bronne: MSN, The South African, Affluencer
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.
Lees ook: Kaapstad vermy Fase 6-beurtkrag



