Man gesoek wat kan help met ontvoerde, vermoorde Kby-man se saak

Die polisie in die Noord-Kaap bied ‘n beloning aan vir enige inligting wat kan lei tot die opsporing van die man in die foto.

Die polisie sê dié man kan help met inligting oor die moord op die 40-jarige Danyaal van Niekerk wat op 18 Junie plaasgevind het.

Die man het glo vier onbekende mans ontmoet om oor besigheid te praat. Sy liggaam is twee dae later in die veld gevind.

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.