Tienermeisie van Brakpan al meer as ‘n maand vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Jana Coetzee (17) word al meer as ‘n maand vermis.

Coetzee is die middag van 22 Mei om 17:00 laas in Brakpan gesien en het glo in ‘n rooi Hyundai Atos geklim.

Sy het ‘n grys broek en ‘n bruin hemp aangehad.

Indien jy enigiets weet rondom haar verdwyning of waar sy is, kontak die polisie by 011 744 7136.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.