Die laaste tyd met Aleit

Aleit se hart was groot – daar was altyd plek vir nog. Nog mense, nog stories, nog liefde. Op sy nuwe program wat net voor sy dood geskiet is, word die lewe van die legende gevier wanneer daar teruggekyk word op sy mooiste oomblikke en hy ontdek selfs een van sy grootste vrese.

Mense kan vir oulaas saam met Aleit reis en hom op van sy mooiste avonture volg, waar hy inspirerende mense met stories van hoop ontmoet.

Swanepoel is op 16 Mei 2022 in sy slaap in sy huis in Somerset-Wes oorlede.

Die laaste Tyd met Aleit begin Saterdag om 18:00 op kykNET.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.