’n Egpaar van Vereeniging wil hê die Thelle Mogoerane-streekhospitaal moet betaal vir beweerde nalatigheid.
Dít nadat die gesin gesukkel het om die oorskot van hul oorlede babaseuntjie te kry.
Die ouers sê hulle is iemand anders se baba by die lykshuis gewys. Intussen sê die hospitaal hy ondersoek die saak.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het gesê hy sal verdere stappe neem.
Bronne: eNCA, The South African, MSN
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.
Lees ook: Durbanse boer vind liggaam met koeëlwonde in suikerrietplantasie



