Kom geniet die dag saam met die gas kunstenaars Jan Rhaap en Reën, asook Pete Goffe-Wood wat kos-demonstrasies gaan aanbied.
Boek vooraf op www.ibeef.co.za of vir meer inligting kontak 071 513 8051.
Onthou, daar is nie kaartjies by die hekke beskikbaar nie, so maak seker jy kry joune sommer nou.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Is jy reg vir die eerste FLAVOUR-fees volgende Saterdag?



