As jy nou nog nie weet watter wonderwerke Willem Botha met ‘n grimeerkwas uitrig nie, mis jy uit op die mees talentvolle man wat kan “make-over” soos nooit tevore nie!
Dié ladies night met Willem Botha wat die dames sy Makeup Masterclass aanbied, begin op 1 Julie om 19:00 by Bella Cardi Wedding Venue. Die deure maak al 18:00 oop, met heerlike verversings, ‘n gin-bar en lekker wyne.
Die koste is R450 per persoon en sluit in ‘n ligte ete, mooi stalletjies, ‘n goody bag met lekker verrassings en ‘n gelukkige trekking waar een dame die kans staan om ‘n geskenkpak ter waarde van R2500 te wen.
As jy tussen vandag, 27 Junie en Woensdag, 29 Junie, ‘n kaartjie koop, ontvang jy ‘n GRATIS kaartjie na die Jay & Irene show die 20ste Augustus by Bella Cardi!
Maak gou! Die kaartjies verkoop soos soetkoek!
Bespreek jou kaartjies vir die Willem Botha Makeup Masterclass by Quicket hier.
Om jou produk of event te adverteer, kontak [email protected].
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



