Die koue keer jou dalk in die huis vas, maar jy gaan heerlike winskopies by GWK Handel misloop as jy nie ʼn draai daar gaan maak nie… So trek lekker warm aan, gaan kuier by jou naaste GWK-tak en helder ʼn vaal winterdag op met ʼn promosie wat enigiemand sal laat glimlag.
Sien die volledige promosie aangeheg.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Slaggereed, jaggereed – by GWK Handel



