In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons ‘n bietjie met Arni van Rooyen oor die opwindende Curriebeker-finaal wat die naweek in Kimberley plaasvind, ons gesels met Lesedi Sympathy Mothibi, ‘n leerling aan Hoërskool Homevale wat gekies is om in ‘n kortfilm te speel, ons hoor by Tumelo Mosikare oor die Belastingsbetalersunie oor hulle planne vorentoe, ons deel ‘n heerlike resep en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!



