Gooi jou masker in die asdrom!

Die regering het Woensdagaand amptelik bekendgemaak dat Suid-Afrikaners nou nie meer maskers hoef te dra nie.

Of jy binne of buite is, die dra van maskers is nie meer nodig nie.

Die regulasies sal vandag (Donderdag) tydens ‘n mediakonferensie bespreek word.

Laai die staatskoerant hier af.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published.