Bly warm – bekostigbaar!

Die winter hoef jou nie onder te kry nie. GWK Handel se winterpromosie maak seker daarvan.

Dié spesiale promosie is geldig van 24 Junie tot 16 Julie en jy kan jou trollie kom volmaak met produkte teen spesiale pryse om die winter beter te maak. Items sluit onder meer die volgende in:

  • Gasverwarmers
  • Warm klere, veral vir jagters
  • Hondehokke om jou dierekinders warm te hou
  • Alles wat jou tuin nodig het om steeds te groei, ten spyte van die koue

ʼn Volledige lys van die produkreeks sal binnekort beskikbaar gemaak word. Maak intussen solank seker dat jy die datums onthou sodat jy nie een winskopie misloop nie!

*ADVERTENISE

Lees ook: Slaggereed, jaggereed – by GWK Handel

Leave a Reply

Your email address will not be published.