Vandag is die kortste dag van die jaar in die Suidelike Halfrond.
Vandag om 11:13 is die omkeerpunt in die Suidelike Halfrond met die kortste dag en langste nag. Ná die wintersonstilstand sal die dae geleidelik langer word en die nagte korter.
Daar is jaarliks twee sulke gevalle, een in Junie en een in Desember. Lees meer hier.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



