‘Bedremmelde’ Jaco Swart glo te bang om te kla oor aanranding

Deel hierdie storie / Share this story

Die vroueslaner Jaco Swart is glo die afgelope week aangerand. Só berig Julian Jansen in vandag se Rapport.

Klik HIER om die vorige storie te lees en ‘n video te sien van hoe Swart vir Nicoleen Swart aanrand.

Swart is glo te bang om ‘n klag oor die vermeende aanranding in te dien, maar het “bedremmeld” vertel hoe hy glo aangerand, beroof en in ‘n voertuig se kattebak gegooi is.

Lees die volledige storie hier.