In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. verskyn Pippie wat na 63 operasies steeds bly glimlag, ons kyk ‘n bietjie na die Afrika Genesis Archery (AGA) se boogskiet-nuus uit die Noord-Kaap, ons deel ‘n heerlike romerige hoender-en-groentesop-resep, perfek vir die winter. Moenie die uitgawe misloop nie!



