‘n Bottelblonde Ryan Gosling is die perfekte Ken-pop in Warner Bros. se nuutste fliek, Barbie.
Met sy six pack, gebleikte hare en bruingebrande lyf, is hy die ewebeeld van ‘n hedendaagse Ken-pop.
Die fliek wys eers in Julie, 2023.
Wat dink jy van Gosling as Ken? Margot Robbie vertolk Barbie.

Foto’s: Warner Bros.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



