Kimberley Online Co. 2022 10 Junie

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Morne Bredenhann, die nuwe Voortrekker-leier van die Rocco Knobel-kommando in Kimberley, ons gesels met Santie Nel wat na meer as 9 jaar in die bediening in Kimberley die stad verlaat, ons gesels met Dillen Kruger wat in Dubai silwer in die African Culinary Cup gewen het, ons deel ‘n heerlike en maklike resep en vele meer.

Moenie die uitgawe misloop nie.

Lekker lees!

Geniet dit!

Klik hier om jou kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.