Aktrise Christia Visser se eersteling is hier

Deel hierdie storie / Share this story

Die aktrise, Christia Visser, het Sondagoggend ‘n foto van haar eersteling, Kida, op haar Instagram-blad gedeel.

Visser en haar man, Thomas Webb, se dogtertjie is op 29 Mei gebore.

Volgens Visser beteken die naam van hul dogtertjie “raising away the darkness”.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.