Reuse motorongeluk: 15 dood

Deel hierdie storie / Share this story

Vyftien mense is dood in ‘n baie ernstige motorongeluk wat vanoggend omstreeks 08:22 in die Akasia-area in die Tshwane-distrik plaasgevind het.

Gauteng EMS sê daar was verskeie motors by die ongeluk betrokke.

“Daar is 42 mense wat vanoggend na die Kalafong-hospitaal, die Dr. George Mukhari- akademiese hospitaal en die Steve Biko-hospitaal geneem is.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.