Gauteng se mees gesoekte verdagte, Mbuso Ndabazovela Biyela, is in KwaZulu-Natal tydens ‘n skietgeveg met die polisie dood.
Biyela is gesoek vir agt sake, insluitend die moord op ‘n polisiebeampte.
’n Beloning van R100 000 is in Mei aangebied vir inligting oor waar hy hom bevind.
Bronne: News365, MSN, eNCA
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.
Lees ook: Fopnuus het tot onskuldige man se dood gelei, sê die polisie



