Vrou wat slaap in kerk verloor haar pruik

Deel hierdie storie / Share this story

’n Video wat wys hoe ’n dame insluimer en haar pruik verloor in wat lyk soos ’n kerk, is op sosiale media te sien.

Die vrou het gesit en wieg totdat die pruik afgeval en sy wakker geword het.

Bronne: MSN, Twitter, 702

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Lees ook: Fopnuus het tot onskuldige man se dood gelei, sê die polisie