Mila Guy en Bennie Fourie, albei akteurs, is ‘n paartjie.
Mila het die naweek die nuus op sosiale media bekend gemaak waar die paartjie in die Sederberge gaan “hike” het.
Mila is bekend is vir haar rol in Hotel en Bennie vir sy rol in die fliek Vuil Wasgoed.




