Uiters koue weer word vir SA voorspel vir volgende week

Deel hierdie storie / Share this story

Suid-Afrikaners is gewaarsku om hulle vir uiters koue weerstemperature volgende week gereed te maak.

Volgens die data van die Europese sentrum vir mediumafstand-weervoorspellings sal temperature vroeg volgende week drasties daal soos nog ‘n kouefront nader kom.

Onder-nul temperatuurvoorspellings in baie dele van die land is te wagte. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het nog geen waarskuwings uitgereik nie.

Bronne: MSN, The World News

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Vermiste voormalige burgemeester se liggaam in veld gevind