‘Ek moet semen drink om swanger te word,’ sê Kourtney Kardashian

Deel hierdie storie / Share this story

Kourtney Kardashian sê haar “kruiedokter” het vir haar gesê om Travis Barkser se semen vier keer ‘n week te drink om met haar vrugbaarheid te help.

Die paartjie deel hulle pad met IVF in die realiteitsreeks The Kardashians.

In die nuutste episode het Kourtney (43) en Barker (46) met Martha Soffer, ‘n kenner van alternatiewe medisyne, gesels.

Soffer het die vreemde raad aan die paartjie gegee en gesê dat dit met haar vrugbaarheid sal help.