Oorsaak van Jamie Bartlett se dood bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Die lykskouing vir Jamie Bartlett is afgehandel en volgens sy lewensmaat, Rosa Onious, is hy Maandagaand weens ‘n hartstilstand in sy slaap oorlede.

Bartlett was veral bekend vir sy rol as Mike O’Reilly in Isidingo en David Genaro in Rhythm City.