Die tweejarige Chevonne Avril Rusch, wat na bewering deur haar stiefpa, Cornelius Stephanus van Niekerk, mishandel en toe doodgemaak is, se borgaansoek is Woensdag 25 Mei 2022 by die Germiston-hof.

Afriforum nooi enigiemand uit om op dié dag protes aan te teken teen Van Niekerk en sy borgtog teen te staan.




