Kimberley Online Co. – 20 Mei 2022 Copy

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. neem ons afskeid van die geliefde Alex Flemming, Digaan wat vir lank as petroljoggie by Caltex gewerk het, Thoko Riet, munisipale woordvoerder, deel haar gedagtes oor die video van haar wat “viral” gegaan het, ons deel ‘n lekker resep vir Amarula-yskastert en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!

Moenie die uitgawe misloop nie.

Lekker lees!

Geniet dit!

Klik hier om jou kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.