Saak uitgestel na man glo swanger vrou voor haar seun vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

Die saak teen die man wat daarvan beskuldig word dat hy sy lewensmaat voor haar 9-jarige seun doodgemaak het, is in die Kimberley-landdroshof uitgestel.

Aldean Wilkinson word van moord beskuldig na hy glo sy 28-jarige swanger meisie Danelle van der Linde doodgesteek het.

Lees die vorige berig hier. – SABC