Persoon op N8 pas deur vragmotor doodgeryFiND iT SpanMay 19, 2022Afrikaans, Tuis Deel hierdie storie / Share this story ‘n Persoon is pas op die N8 ‘n paar kilometer uit Kimberley deur ‘n vragmotor doodgery. Die polisie en nooddienste is op die toneel. Die polisie wag nog vir verdere inligting. Hou FiND iT dop vir meer hieroor. Previous Post Noordwes-gemeenskap verbrand taxi’s nadat bestuurders ‘nuwe reël’ afdwing Next Post Sesjarige Pta-dogtertjie deur pitbull verskeur