Meisie wen wedloop al verloor sy haar skoen aan die begin

Ten spyte van die feit dat die meisie haar een skoen reg aan die begin van die wedloop verloor het, het sy steeds die wedloop met ‘n sterk eerste plek gewen.

In die video kan jy sien hoe die atlete wegspring en vir die eerste paar sekondes moet die meisie eers terughardloop om haar verlore skoen weer aan haar voet te trek.

Lees ook: Klein Liané Roux word te ruste gelê

Sy laat haar egter nie onderkry nie en hardloop vinnig verby die res van die atlete. Kyk hier na die video.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published.