Lekker sportmangees tussen twee skole skep atmosfeer vir die naweek

Dis die FNB Classic Clashes die naweek in Kimberley in die Noord-Kaap. Dis een van die grootste “clashes” tussen twee skole wat rugby, netbal en hokkie aanbetref.
Hier is die Pom Pom-meisies van die HNK / Northern Cape High School / Hoërskool Noord Kaap.
Hoeveel gee jy hulle uit 10?


Ons plaas nou nou ‘n video van die Pom Poms van Hoërskool Diamantveld – wie naam gemaak het by die Absa Wildeklawer Sport verlede naweek.
Wie dink jy gaan wen? Dis positiewe sportmangees al die pad!

Leave a Reply

Your email address will not be published.