FNB Classic Clashes HNK 0.15 B netbalspan

Deel hierdie storie / Share this story

Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane. 

Klik hier vir die program vir die naweek. 

Hiermee die name vir die 0.15 B netbalspan:

SisamekeleCeliso
ChanelLinters
NonofoMatewes
YvonneMsuku
ThandekaPhuti
SulizeNel
PalesaGabarone
KaeloJantjies
TashmirahHassen