Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.

Hiermee die name vir die 0.19 A netbalspan:
| 1 | Anliné | Brunette |
| 2 | Anushka | Hugo |
| 3 | Carmen | Louw |
| 4 | Elé | Kruis |
| 5 | Lara | Van Niekerk |
| 6 | Maria | Du Raan |
| 7 | Melaine | Visagie |
| 8 | Amoré | Rosant |
| 9 | Zilke | Van Niekerk |



